{ARGIEF}

Month: October 2017

WIE HOU NIE VAN GESKENKE NIE?

Dis darem heerlik om ‘n geskenk te kry! Die ekonomie plaas oral druk op ons en aan die einde van die jaar wil ons nog spaar vir Kersgeskenke ook! Het jy geweet ‘n doelwit van KIX is om gratis materiaal vir Kinderbedieninge dwarsoor Suid-Afrika te verskaf? Dis darem...

read more

Oktober 2017 Riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Sewentiende week in Koninkrykstyd 1 Oktober Fil.2:1-13 Jesus, ons enigste Voorbeeld Ysbreker Hoe maak mense jou gewoonlik bly? M.a.w. hoe maak hulle jou dag?   Lof en Aanbidding Raak nou weer bewus...

read more