{ARGIEF}

Month: November 2017

UIT ‘N ANDER HOEK

‘n Nuwe jaar... nuwe dinge... nuwe idees... nuwe moontlikhede... nuwe inspirasie en nuwe motivering. Ook vir ons betrokkenheid by Kix en Sonstraaltjies. Mag die inspirasie van die Heilige Gees jou vanjaar help om toegewyd te wees in jou bediening aan die jeug. Hulle...

read more

VBO-Program 2018

VBO- Programboekie 2018 is beskikbaar! Ons bied met trots ons VBO-program vir die volgende jaar aan vir elke predikant, proponent, jeugwerker, kerkwerker of gewone lidmaat wat 'n behoefte daaraan het om toegerus te word om al hoe meer te lewe vir Christus en sy kerk....

read more

November 2017 Riglyne vir selgroepe en huiskerke

met die Sleuteltekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Twee-en-twintigste Sondag in Koninkrykstyd 5 November 1 Tes.2:9-13 Die Woord werk! Ysbreker Hoe weet jy gewoonlik of die storie wat iemand jou vertel, die waarheid is of nie? Of is jy iemand wat alles glo...

read more