{ARGIEF}

Month: February 2018

Ontwikkel vriendskappe oor grense

Loop Saam – Walking Together: Eendag-werkswinkel Hierdie dag word ʼn spasie geskep vir alle predikante én lidmate wat graag ʼn rol in versoening wil speel. Waar ons oor grense na mekaar uitreik en vir mekaar omgee, leer ons om mekaar met liefde en respek te hanteer. Dan...

read more

Tom Long oor Prediking en Aanbidding

Kursus deur wêreldbekende homileet, die Rev. Dr. Tom Long Ons is baie bevoorreg om in Maartmaand vir Prof Thomas Long is Suid-Afrika te hê vir `n paar predikantskursusse. Prof Long is een van die bekendste en mees gerespekteerde homilete in die wêreld en sy boeke oor...

read more

Maart 2018 riglyne vir selgroepe en huiskerke

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Eerste week in Lydenstyd 18 Februarie 1Petrus 3:18-22 Ek ly omdat ek goed doen Ysbreker Hoe het jy al in jou lewe die uitdrukking “stank vir dank” ervaar? Hoe het dit jou laat voel?   Lof en aanbidding Dit is nou...

read more

Kontekstuele Sertifikaatkursus

ʼn Eties Relasionele benadering  (kontekstueel)  as gerigtheid in huweliks-, gesins- en verhoudingpastoraat Die mens voor jou... terminaal; sterwend;  dwelmafhanklik; ontrou; vrolik; bedrywig... het ʼn konteks. Hy/sy is die kind van ʼn ma en ʼn pa en hulle van ʼn ma en ʼn...

read more

Lidmate kan ook preek!

LIDMAATPREDIKER SERTIFIKAATKURSUS Die Lidmaatpredikerkursus lei mense wat geen teologiese opleiding ontvang het nie, op om in hulle gemeentes hulle predikante by te staan en aan te vul in prediking. Die kursus verskaf basiese opleiding in: • Die aard en wese van...

read more

Dag van Verootmoediging

Verskeie kerkgenootskappe doen 'n beroep op alle landsburgers om Woensdag 14 Februarie 2018 'n dag van verootmoediging te maak. Hierdie oproep geniet reeds die steun van die moderature van die NG Kerk in Wes-Kaapland, die VGK Kaapland, die NG Kerk in Oos-Kaapland, die...

read more