{ARGIEF}

Month: July 2018

Augustus 2018 riglyne vir selgroepe en huiskerke

met die sleuteltekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Tiende week in Koninkrykstyd 29 Julie Johannes 6:1-21 Honger en bang Ysbreker Hoe maak julle as daar skielik ongenooid op etenstyd mense by julle opdaag en julle het net genoeg kos vir julle self?  ...

read more

Die Kinderkonferensie is om die draai!

“I can’t change the direction of the wind, but I can adjust my sails to always reach my destination.” (Jimmy Dean) Die wêreld verander so vinnig en soms voel ‘n mens oorweldig deur al die uitdagings wanneer jy kinders begelei. Die Kix-Konferensie “Toegerus vir die...

read more