{ARGIEF}

Advent

Pinkstertyd word versoeningstyd op Colesberg

18de Adventverhaal van Hoop - 17 Desember 2008  “Ook in ons gemeenskap”, vertel Lizeth Taljaardt, predikantsvrou van Colesberg, “was die probleem dat ons gemeenskappe so ver verwyderd van mekaar is. Mense uit die verskillende gemeenskappe vrees mekaar, haat...

read more

My oë gaan oop vir die Hoop om my

17de Advent verhaal van Hoop - 16 Desember 2008 Ek het vanjaar ontdek dat die Bybel weer nuut met jou kan praat. Ek het ontdek dat ek vervorm is deur die tipies modernisties lees wat ons dikwels suspisieus oor die Bybel maak. As ek die Bybel só lees, maak baie dinge...

read more

‘n Ongeluk lei tot nuwe ontdekkings oor God se sorg

16de Adventverhaal van Hoop - 15 Desember 2008 Nicolene is die kinderleidster van die gemeente se uitreikgroep na 'n woonbuurt naby ons stad.  Ongeveer 'n maand gelede neem sy drie vrouens van 'n ander gemeente om te gaan kyk na die werk wat sy doen.  Om een of ander...

read more

Kamers van Hoop in Calitzdorp

15de Adventverhaal van Hoop - 14 Desember 2008 Calitzdorp is 'n dorp waar daar 'n groot behoefte aan ontwikkeling is. Sedert '94 het die hulp van regeringskant ons dorp verby gegaan. Beloftes is gemaak, maar daar het dadels van gekom. Afgevaardigdes  van die kerkrade...

read more

Begin by Christus

13de Adventverhaal van Hoop - 12 Desember 2008 Ons sit in 'n restaurant en praat oor hoe gemeentes kan saamwerk om uitdagings aan te spreek in 'n snel ontwikkelende deel van die groeiende stad. Ons praat al byna 'n jaar. Sommige is ongeduldig, ander rem en sê die...

read more

Ons groet mekaar ook in die Mall

11de Adventverhaal van Hoop - 10 Desember 2008 Ek loop 'n paar weke gelede in die Mall naby ons huis. In die gang staan 'n lidmaat van die NG kerk en gesels met vriende.  Ek ken haar vaagweg van die gesamentlike aanddienste tussen ons twee gemeentes, maar vanweë my...

read more

Ons word familie van ‘n Moslem vrou

10de Adventverhaal van Hoop - 9 Desember 2008 Hoop het ‘n vreemde pad met ons geloop vanjaar. Ek kry ‘n oproep van ‘n NGO uit die Kaap wat iemand soek om om te sien na ‘n vrou uit ‘n land uit Sentraal Afrika. Ek is gereed, maar vind toe uit dat die vrou in ‘n buurdorp...

read more

‘n Samaritaan in ons strate

9de Adventverhaal van Hoop - 8 Desember 2008 Ons was 'n groep gemeenteleiers van twee Ringe van die NG familie. Ons begin die aand deur verhale te vertel van hoe en waar ons die Here sien werk het die afgelope tyd. 'n VG ouderling, 'n alleen ouer, vertel dat sy die...

read more