Dis vroegoggend Saterdag 9 Feb 2013 en 'n klompie kerkraadsvroue van NG gemeente Brandwag klets saam met piepklein voëltjies onder die prieël op Stokkiesdraai, hoog teen die hange van die Brandwagberge by Worcester. Toe ek omdraai, gryp die uitsig my — ons het skielik...
Vroue met Vlerke-oggend by Worcester-Brandwag
read more