{ARGIEF}

Gemeentebesoeke

Vrouediens NG Gemeente Albertinia

Gouritsmond - Saterdag, 7 September Op 'n sonskyn wintersoggend, met die klank van die see in die agtergrond, het 'n veertigtal dames van Albertinia en Gouritsmond in Gouritsmond se pragtige kerkgebou byeengekom om te besin oor die tema Vroue met Vlerke. Mev Annatjie...

read more

VGK Kraaifontein deur Lynette Roelofse

Terwyl ek my voorberei vir ons gewone maandelikse Vrouediensbiduur raak ek bewus van Maria Magdalena. Ek raak intens bewus van die vroue by die graf. Terwyl ek 'n paar gedagtes neerpen, kom Vroue met Vlerke se geloofsreis by my op en ek stap saam met ons vroue deur...

read more

Vroue met Vlerke-oggend: ONRUS

Die Damesoggend van 16 Februarie 2013 by Onrus-gemeente was so 'n positiewe ervaring. ‘n Wonderlike oggend waar meer as 120 vroue saamgekom het en rondom die Woord gekuier het. Menige dame het agterna spesiaal kom “dankie sê”, vir bevestiging, gemoedsrus en moed wat...

read more