{ARGIEF}

Preekstudies

Verder Geluister: Jer. 8:18-9:1

22 September 2013 ~ Agtiende Sondag in Koninkrykstyd ~ Jer. 8:18-9:1 Uit hierdie week se teks kom drie gedagtes na vore: 1.     Hooploosheid as werklikheid In die geheel, lees die perikoop baie somber, neerslagtig en hooploos. Dit blyk dat die volk onder die oordeel...

read more

Verder Geluister: Jeremia 2:1–13

1 SEPTEMBER 2013 ~ Vyftiende Sondag in Koninkrykstyd  ~ Jeremia 2:1–13  As jy na http://en.wikipedia.org/wiki/Chinua_Achebe gaan, kan jy lees van een van Afrika se beste skrywers wie se boek “When things fall apart” die wêreld se mees gelese boek uit Afrika is. When...

read more