{ARGIEF}

Boeke

Wandel in die Woord – elektroniese produk

Wandel in die Woord – elektroniese produk

Wandel in die Woord het een van die kragtigste geloofsonderskeidende instrumente geword wat wyd deur gemeentes gebruik word. Dr Pat Taylor-Ellison van Church Innovations St Paul Minnesota wat die metodiek aanvanklik ontwikkel het vir die Vennootskap van Gestuurde Gemeentes het nou oor die metodiek hiervan ‘n boek geskryf wat deur dr Gideon Kok van Mondeor vir SAVGG vertaal is in Afrikaans. Die boek kan in ‘n elektorniese formaat gekoop word @ R30,00. Stuur ‘n epos aan Sharon of kontak haar by 021-808 3381 om die betaling en versending van die boek te finaliseer.
read more

Introducing the Missional Church

Introducing the Missional Church What is the Missional Church and How do we Become One?  What the Existence of the Missional Church means to the Body of ChristThe missional church movement is becoming well-known but there are still many questions surrounding it.  What...

read more

STUKKIES VAN DIE HEMEL OP AARDE – DIRKIE SMIT

Die boek bestaan uit ‘n versameling kortkuns-stukke wat in 12 blokke
(een vir elke maand van die jaar) verdeel is en telkens “stukkies van
die hemel” in die alledaagse soek – om daarmee sin te gee aan die mees
alledaagse aspekte van die lewe. Want dit ís daar vir dié wat soek om
dit te sien! Die leser word verryk en vermaak met verrassende insigte
oor die kuns om die buitengewone in die gewone te ontdek, die ewige in
die alledaagse.
read more