Ons stel e-boeke in twee formate beskikbaar: ePub en mobi. ePub kan gelees word op selfone, tablette en rekenaars. Mobi kan gelees word op Kindle of op 'n Kindle toep op selfone, tablette en rekenaars. Om 'n e-boek aan te skaf, klik jy op die relevante boek, klik op...
Om ‘n Mobi dokument vanaf die Internet op jou Kindle te lees
Daar is basies drie maniere om 'n Mobi dokument (die verstek formaat van dokumente bedoel vir die Kindle) vanaf die Internet op jou Kindle te kry, om dit te lees: Sinkroniseer jou Kindle met jou PC/Mac: Laai die Mobi dokument van die Internet af en plaas dit in die...
Hoe om ePub en Mobi publikasies te lees op jou rekenaar, tablet en selfoon
Communitas stel eboeke in twee formate beskikbaar. Mobi wat op Kindle gelees kan word. ePub wat op verskeie platforms en toepassings gelees kan word. Mobi kan ook na ePub en ePub na Mobi omgeskakel word op die web. ePub kan onder andere deur die volgende toepassings...
Gebruik die uitnodiging om in ePub te publiseer
Ten spyte van die gewildheid van Kindle onder SA gebruikers, is ePub steeds die digitale formaat wat deur die wydste verskeidenheid van elesers gebruik word. Daar is reeds 241 eboek toestelle (ereaders) en toepassings (applications) wat die ePub formaat gebruik....
Epub vir Kindle lesers
Kindle lesers Gebruikers wat met 'n Kindle leser 'n epub formaat wil lees, kan dit op verskeie maniere doen. Omdat daar nie DRM kopiereg ingebou is in die epub formate wat ons beskikbaar stel nie, kan jy 'n epub dokument "convert" na enige ander formaat, onder andere...
Gemeente-pakket
Eboeke in Epub formaat
Communitasⓔ Communitas fokus op hulpverlening aan leraars en leiers in gemeentes. Met Communitasⓔ word dit nou ‘n stappie verder geneem. Ons wil produkte saam met rolspelers ontwikkel wat nie noodwendig kommersiële waarde inhou nie, en hoofsaaklik...
Gemeentes wat deelneem aan God se Gestuurde Roeping
CONGREGATIONS PARTICIPATING IN GODS MISSION GEMEENTES WAT DEELNEEM AAN GOD SE GESTUURDE ROEPING 9-11 NOVEMBER 2009 HELDERBERG SOMERSET-WES/T Vennote wat die konferensie help moontlik maak en aanbied: SAVGG, Helderberg gemeente; Die M Th program in Missionale...
Nuwe Cluster vir die Hoëveldstreek
Uit die Hoëveldstreek kom die goeie nuus van 'n ter stigte nuwe Vennootskapscluster! Die "voorstigtingsvergadering" vir hierdie derde Cluster in die streek vind DV plaas op Saterdag 18 April 2009 van 09h00 tot 12h30 te NG Brackendal. Die volgende Gemeentes het...