{ARGIEF}

Kleingroepe

Oktober-November 2018 riglyne

Vir huiskerke en selgroepe met die Leesrooster tekste as basis Drie-en-twintigste week in Koninkrykstyd 28 Oktober Markus 10:46-52 Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen? Ysbreker Wat is jou grootste wens?   Lof en aanbidding Fokus op die Here en sing vir Hom liedere...

read more

September 2018 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Vyftiende week in Koninkrykstyd 2 September Mark.7:1-8, 14-15, 21-23 Die oorgelewerde gebruike Ysbreker Wat het jou ma altyd vir jou gesê voor jy aan tafel kom sit het om te eet en hoe het jy daaroor...

read more

Augustus 2018 riglyne vir selgroepe en huiskerke

met die sleuteltekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Tiende week in Koninkrykstyd 29 Julie Johannes 6:1-21 Honger en bang Ysbreker Hoe maak julle as daar skielik ongenooid op etenstyd mense by julle opdaag en julle het net genoeg kos vir julle self?  ...

read more

Junie 2018 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Tweede week in Koninkrykstyd 3 Junie 1Samuel 3:1-10 Die stem van die Here Ysbreker Wie se stem sal jy uitken in die donker, en hoekom is die stem so besonder?   Lof en aanbidding Loof die Here met liedere en...

read more

Mei 2018 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die leesrooster as basis. Derde week in Paastyd 15 April Handelinge 3:12-19 Jesus leef steeds Ysbreker As jy vir iemand moet vertel waarom jy deel is van hierdie groep, hoe sal jy dit verduidelik?   Lof en Aanbidding Gee julleself nou...

read more

Maart 2018 riglyne vir selgroepe en huiskerke

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Eerste week in Lydenstyd 18 Februarie 1Petrus 3:18-22 Ek ly omdat ek goed doen Ysbreker Hoe het jy al in jou lewe die uitdrukking “stank vir dank” ervaar? Hoe het dit jou laat voel?   Lof en aanbidding Dit is nou...

read more

Januarie 2018 Riglyne vir Huiskerke en Selgroepe

met die Fokustekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Tweede Week na Epifanie 14 Januarie 1Kor.6:12-20 Met my alles behoort ek aan die Here! Ysbreker In (op) watter voertuig het jy nog die lekkerste gery? Hoekom?   Lof en Aanbidding Ons kom tot rus by die...

read more

November 2017 Riglyne vir selgroepe en huiskerke

met die Sleuteltekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Twee-en-twintigste Sondag in Koninkrykstyd 5 November 1 Tes.2:9-13 Die Woord werk! Ysbreker Hoe weet jy gewoonlik of die storie wat iemand jou vertel, die waarheid is of nie? Of is jy iemand wat alles glo...

read more

Oktober 2017 Riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Sewentiende week in Koninkrykstyd 1 Oktober Fil.2:1-13 Jesus, ons enigste Voorbeeld Ysbreker Hoe maak mense jou gewoonlik bly? M.a.w. hoe maak hulle jou dag?   Lof en Aanbidding Raak nou weer bewus...

read more