1 September 2013 ~ Sewentiende Sondag in Koninkrykstyd ~ Jer 4:11 -12, 22-28 Ons leer uit Jeremia 4 die volgende: Verse 11 en 12, benadruk die onbetwisbare waarheid en realiteit van God se oordeel wat vasstaan. God se oordeel oor ons godsdienstigheid en hoe dit in...
Verder Geluister: Jer 18:1-10 ~ Gelukkig is ons klein in ‘n genadige God se hande
8 September 2013 ~ Sestiende Sondag in Koninkrykstyd ~ Gelukkig is ons klei in ‘n genadige God se hande ~ Jeremia 18:1-10 Ons is die klei. En God is die Pottebakker. Dit is die tema van liedere en preke en kinderbybelverhale. Dis ongelukkig dat hierdie beeld van God...
Verder Geluister: Jeremia 2:1–13
1 SEPTEMBER 2013 ~ Vyftiende Sondag in Koninkrykstyd ~ Jeremia 2:1–13 As jy na http://en.wikipedia.org/wiki/Chinua_Achebe gaan, kan jy lees van een van Afrika se beste skrywers wie se boek “When things fall apart” die wêreld se mees gelese boek uit Afrika is. When...
Verder geluister – Hebreërs 11:29-12:2
18 Augustus 2013 ~Dertiende Sondag in Koninkrykstyd ~ Heb 11:29–12:2 geskryf deur Hugo Bierman Vir my beteken die Christelike geloof, onder andere, om in ’n soort spanningsveld te leef. Dít is iets wat ek meen Heb. 11:29-12:2 duidelik bevestig. Ons leef in ’n...
Verder Geluister: Hebreërs 11:1-3; 8-16
11 Augustus 2013 ~ Twaalfde Sondag in Koninkrykstyd ~ Hebreërs 11:1-3; 8-16 geskryf deur: Jurgens Hendriks ʼn Illustrasie kan help om die oproep van Hebreërs 11 beter te verstaan. Julius Malema is geen onbekende by ons nie en sy uitsprake en nuwe politieke party se...
Verder Geluister: Lukas 12:13-21 ~ Materiële Rykdom = /≠ Geestelike Armoede
4 Augustus 2013 ~ Elfde Sondag in Koninkrykstyd: Lukas 12:13-21 ~ Materiële Rykdom = /≠ Geestelike Armoede (Gierigheid is die wortel van alle kwaad) Is daar hoegenaamd goeie nuus vir rykes in God se nuwe wêreld? Lukas skets “maar ’n bra donker prentjie” vir die rykes...
Verder Geluister: Lukas 11 – Jesus ons wil ook so met God praat…
28 Julie 2013 ~ Tiende Sondag in Koninkrykstyd ~ Lukas 11 – Jesus ons wil ook so met God praat... “Bid vir Madiba, tyres en Afrikane se welsyn – ‘n misterie” Pieter van Niekerk Ek herinner my dat ek ‘n jaar of drie gelede op dieselfde blog op die kinders gefokus het....
Verder Geluister: Lukas 10:38-42 – Te veel van ‘n goeie ding …
21 Julie 2013 ~ Negende Sondag in Koninkrykstyd ~ Lukas 10:38-42 Pieter van Niekerk Te veel van ‘n goeie ding is nie altyd goed nie ... (dit kan ‘n obsessie raak) Vreemd. Dié Jesus darem. Hy bring vrede, maar hy het ook ‘n swaard. Hy genees hier en doen wonders daar,...
‘n Sekere mate van materialisme het in Lukas se tyd ingetree …
‘n Sekere mate van materialisme het in Lukas se tyd ingetree ... Pieter van Niekerk Dié gelykenis word direk aan die samevatting van die wet as liefde tot God en liefde tot die naaste gekoppel. Jesus se gelykenis moes skokkend vir sy Joodse gehoor gewees het. “Die...
Aktualisering: 2 Kon 5:1-18
Aktualisering: 2 Kon 5:1-18 Pierre Goosen Met die eerste lees slaan die verontwaardiging en veroordeling soos ‘n warm gloed in my op. Lees hier verder...