Cloud template Hier is 'n paar kodes wat 'n mens kan gebruik om teks in die Article Manager te formateer. Klik op show/hide text (JCE - anders klik op html) om die html kodes te wys. Gebruik dan die <tags>teks</tags> om die verskillende elemente te...
VBO – Interaktiewe webtuistes 2012
Communitas het 'n deel van hulle webruimte by Hetzner beskikbaar gestel vir gemeentes om hulle eie webtuistes te huisves. 30 gemeentes en instansies gebruik dit al. Deur middel van die VBO kursus, Ontwikkel 'n Interaktiewe Webtuiste, word...
VBO – Interaktiewe Webtuistes – Nov 2010
Brackenfell-Wes NG Drakenstein NG Montagu NG Parkejeug NG Parowvallei-Oos NG Riviersonderend NG Toringkerk NG Kraaifontein VG
Communitas-gehuisveste Webtuistes
ALBANIE BONTEHEUWEL JEFFREYSBAAI JEFFREYS-JEUG KIRKWOOD TARKASTAD Communitas het 'n deel van hulle webruimte by Hetzner beskikbaar gestel vir gemeentes om hulle eie webtuistes te huisves. Deur middel van die VBO kursus, Ontwikkel 'n Interaktiewe Webtuiste, word...
VBO – Interaktiewe Webtuistes
Ring van Albanie NG Bonteheuwel VG Jeffreysbaai NG Jeffreysbaai Jeug NG Kirkwood NG Huis Tarkastad
Dateer sleutel areas van jou blog op
Hierdie week se opdrag is minder kreatief, maar regtig belangrik! In die lig van jou blog se fokus en die posts wat jy al geskrywe het - veral dié wat baie verkeer gekry het - kyk na jou blog se frontpage en besluit wat moet uitgebrei word en wat moet weggeneem word....
Blaas lewe in ‘n ouer post
Hierdie week se opdrag is die volgende: Gaan deur jou ouer posts en volg een daarvan met 'n nuwe post op of Maak ‘n lysie van vorige posts oor dieselfde onderwerp met ‘n kort inleiding wat lesers kan gebruik om vinnig ‘n hele klomp relevante inligting oor die...
Skryf ‘n blog met skakels
Dit bly van die gewildste maniere om ‘n post te skrywe, om ‘n lysie met skakels te gee. Die voordele daarvan is: Dit kan vinnig gescan word. Dit dwing jou om korter en duideliker te skrywe. Dit lyk netjies. Dit kan redelik omvattend wees oor ‘n saak of onderwerp. Dit...
Ontwikkel ‘n dagboek-ritme vir posting
Besluit hoeveel keer jy ‘n week/maand gaan skrywe. Maak ‘n lys van die 10 posts in ‘n Spreadsheet met ‘n sin of twee wat die strekking daarvan gaan wees. Dagboek die datums en tye wat jy dit gaan doen. Verdere Leeswerk: Editorial Calendars and Professional Blogging...
Dinkskrum 10 idees vir posts
Die doel is om aan te sluit by wat jy reeds doen, maar nuwe moontlikhede te genereer: Kyk na jou laaste 5 posts en skryf elkeen se titel neer in die middel van ‘n bladsy (5 bladsye). Dink aan ‘n paar maniere waarop jy elkeen van dié posts kan uitbrei en skryf dit...