{ARGIEF}

Webtuiste inligting

Analiseer jou eie blog se statistiek

Gebruik Joomla! se Article Manager en kyk na die 10 posts van jou wat die meeste gelees is. Wat leer jy daaruit?  Dink na oor die volgende vrae: Waaroor het jy geskryf? Waaroor het jy nie geskryf nie? Hoe gereeld skryf jy? Wat is jou teikengehoor? Wat is die styl...

read more

Leer by ander blogs

Blaai deur die top blogs vir idees: http://technorati.com/blogs/top100.
  • Mashable: The Social Media Guide (http://mashable.com/) is nommer 6 op die lys (26 Des 09) en ‘n gunsteling van my. 

Kyk na die volgende:

  • Waaroor skryf hulle?
  • Waaroor skryf hulle nie?
  • Hoe gereeld skryf hulle?
  • Wat is hulle teikengehoor?
  • Wat is die styl waarin hulle skrywe?
  • Hoe lyk die bladuitleg en ontwerp?
  • Waarop reageer mense op hulle blogs?
  • Watter vrae vra mense in hulle kommentaar?
  • Watter kritiek het mense in hulle kommentaar?
  • Kyk na hulle statistiek by http://www.alexa.com/
read more

Fokus jou blog!

‘n Blog (verkorting van web log) is ‘n webtuiste wat op gereelde interaksie met lesers fokus.  Dit het posts en kommentaar wat gewoonlik in ‘n omgekeerde datum kronologie geplaas word, met ‘n wye reeks  skakels na ander relevante inligting wat met die blog se fokus...

read more

Dropcap kode

'n Dropcap word op die volgende manier in 'n artikel geskep. Klik op [show?hide] aan die bokant van die redigeringsvenster. Dit neem die formaterings opsies weg, en wys die html teks van die artikel. Om 'n Dropcap te skep, gebruik jy class="dropcap" in 'n div, span of...

read more