{ARGIEF}

Communitas se webtuiste is druk besoek in September. Die oorhoofse prentjie sien as volg daar uit (Aug in hakies):

   Totaal  Gemiddeld
Unieke besoekers: 1356 (633)
45 per dag
Totale besoekers:
3006 (1395) 100 per dag
Aantal bladsye gelees: 128 256 (51 114) 4 275 per dag
Hits (alles op ‘n bl.): 337 443 (178 927)
11 248 per dag
Verkeer: 1.66 Gig (0.925 Gig)  56.8 MB per dag
Robot verkeer:  1.73 Gig (0.972 Gig)  57.6 MB per dag
Totale verkeer:  3.4 Gig  112 MB per dag
  • Besoekers is gemiddeld 8 minute op die webtuiste (490 sek). 
  • 10% van die besoekers spandeer meer as 30 minute op die webtuiste met ‘n besoek. 
  • Goeie verkeer word reeds van soekenjins (Google het 1204 besoeke gelewer) asook plaaslike skakels (GDN het 56 besoeke gelewer) gekry.

Webmeester