{ARGIEF}

Hoe praat ek met my kind oor die nagmaal?
Verskeie kere vra jeugleiers raad en leiding oor hoe om ouers te help om met hulle kinders oor die nagmaal te praat. Onder die afdeling Familiebedeining by die Jeug & Familie taakspan het ek gewerk aan n uitdeelstuk wat leiers vir ouers kon uitdeel.
Hier is die uitdeelstuk: Uitdeelstuk oor die nagmaal