{ARGIEF}

Advent 2010 tot Koninkrykstyd 2011 – Jaar A

 

Week

Datum en Sondag

Teks

1

28 November 2010 Eerste Sondag in Advent

Matteus 24:36-44

2

5 Desember 2010 Tweede Sondag in Advent

Matteus 3:1-12

3

12 Desember 2010 Derde Sondag in Advent

Matteus 11:2-11

4

19 Desember 2010 Vierde Sondag in Advent

Matteus 1:18-25

 

25 Desember 2010 (Sa)

Kersfeesdiens

Psalm 97

5

26 Desember 2009 Sondag ná Kersfees

Hebreërs 2:10-18

7

2 Januarie 2011 Epifaniefeesdiens

Matteus 2:1-12

8

9 Januarie 2011 Eerste Sondag ná Epifanie

Jesaja 42:1-9

9

16 Januarie 2011 Tweede Sondag ná Epifanie

1 Korintiërs 1:1-9

10

23 Januarie 2011 Derde Sondag ná Epifanie

1 Korintiërs 1:10-18

11

30 Januarie 2011 Vierde Sondag ná Epifanie

Miga 6:1-8

12

6 Februarie 2011 Vyfde Sondag ná Epifanie

Jesaja 58:1-9a (9b-12)

13

13 Februarie 2011 Sesde Sondag ná Epifanie

Deuteronomium 30:15-20

14

20 Februarie 2011 Sewende Sondag ná Epifanie

Levitikus 19:1-2, 9-18

15

27 Februarie 2011 Agste Sondag ná Epifanie

Psalm 131

16

6 Maart 2011 Sondag van die verheerliking

Psalm 99

17

9 Maart 2011 Aswoensdag

Geen

18

13 Maart 2011 Eerste Sondag in Lydenstyd

Matteus 4:1-11

19

20 Maart 2011 Tweede Sondag in Lydenstyd

Matteus 17:1-9

20

27 Maart 2011 Derde Sondag in Lydenstyd

Johannes 4:5-42

21

3 April 2011 Vierde Sondag in Lydenstyd

Johannes 9:1-41

22

10 April 2011 Vyfde Sondag in Lydenstyd

Johannes 11:1-45

23

17 April 2011 Sesde Sondag in Lydenstyd: Palmsondag

Psalm 31:9-16

24

22 April 2011 Goeie Vrydag

Jesaja 52:13-53:12

25

24 April 2011 Paasfees

Kolossense 3:1-4

26

1 Mei 2011 Tweede Sondag van Paastyd: Arbeidsondag

Psalm 16

27

8 Mei 2011 Derde Sondag van Paastyd

Psalm 116:1-4, 12-19

28

15 Mei 2011 Vierde Sondag van Paastyd

Johannes 10:1-10

29

22 Mei 2011 Vyfde Sondag van Paastyd

Handelinge 7:55-60

30

29 Mei 2011 Sesde Sondag van Paastyd

Handelinge 17:22-31

31

2 Junie 2011 Hemelvaart

Psalm 47

32

5 Junie 2011 Sewende Sondag van Paastyd – Omgewingsondag

1 Petrus 4:12-14; 5:6-11

33

12 Junie 2011 Pinksterfees

Numeri 11:24-30

34

19 Junie 2011 Drie-eenheidsondag

2 Korintiërs 13:5-14

35

26 Junie 2011 Eerste  Sondag in Koninkrykstyd

Matteus 10:40-42

36

3 Julie 2011 Tweede Sondag in Koninkrykstyd

Sagaria 9:9-12

37

10 Julie 2011 Derde Sondag in Koninkrykstyd

Genesis 25:19-34

38

17 Julie 2011 Vierde Sondag in Koninkrykstyd

Genesis 28:10-19a

39

24 Julie 2011 Vyfde Sondag in Koninkrykstyd

1 Konings 3:5-12

40

31 Julie 2011 Sesde Sondag in Koninkrykstyd

Genesis 32:22-31

41

7 Augustus 2011 Sewende Sondag in Koninkrykstyd – Seisoen van Barmhartigheid (1)

Psalm 105:1-6, 16-22, 45b

42

14 Augustus 2011 Agste Sondag in Koninkrykstyd – Seisoen van Barmhartigheid (2)

Jesaja 56:1, 6-8

43

21 Augustus 2011 Negende Sondag in Koninkrykstyd – Seisoen van Barmhartigheid (3)

Jesaja 51:1-6

44

28 Augustus 2011 Tiende Sondag in Koninkrykstyd – Barmhartigheidsondag

Eksodus 3:1-15

45

4 September 2011 Elfde Sondag in Koninkrykstyd

– Seisoen van die Skepping (1)

Johannes 3:1-16

(was Eksodus 12:1-14)

46

11 September 2011 Twaalfde Sondag in Koninkrykstyd– Seisoen van die Skepping (2)

Matteus 12:38-40

(was Matteus 18:21-35)

47

18 September 2011 Dertiende Sondag in Koninkrykstyd – Seisoen van die Skepping (3)

Matteus 3:13 – 4:2

(was Jona 3:10-4:11)

48

25 September 2011 Veertiende Sondag in Koninkrykstyd– Seisoen van die Skepping (4)

Matteus 28:1-10

(was Matteus 21:23-32)

49

2 Oktober 2011 Vyftiende Sondag in Koninkrykstyd

Eksodus 20:1-4, 7-9, 12-20

50

9 Oktober 2011 Sestiende Sondag in Koninkrykstyd

Eksodus 32:1-14

51

16 Oktober 2011 Sewentiende Sondag in Koninkrykstyd

Matteus 22:15-22

52

23 Oktober 2011 Agtiende Sondag in Koninkrykstyd

Levitikus 19:1-2, 15-18

53

30 Oktober 2011 – Negentiende Sondag in Koninkrykstyd – Hervormingsondag

Josua 3:7-17

54

6 November 2011 Twintigste Sondag in Koninkrykstyd

1 Tessalonisense 4:13-18

55

13 November 2011 Een en Twintigste Sondag in Koninkrykstyd

1 Tessalonisense 5:1-11

56

20 November 2011 Sondag van Christus die Koning

Esegiël 34:11-16, 20-24