{ARGIEF}

Onderwerp: Ontwikkel jou Skitterende Self. Weet jy wat is jou lewensdoel.  Leer leef betekenisvol en gebalanseerd.
OnderwerpSkitterende verhoudings– dit is moontlik! Verstaan jouself en ander beter en word al meer die unieke jy! Ons bestudeer die vars (beslis nie suur) LEMON style. Ontwikkel vaardighede om jou emosies beter te beheer, uitstekend te kommunikeer en konflik te hanteer in plaas van te vermy.  (Inskrywing vir hierdie kamp is slegs moontlik as jy reeds Ontwikkel jou skitterende Self –Hartenbos 2009 of Strandfontein 2010 – bygewoon het)

Twee kampe word dieselfde naweek op dieselfde terrein aangebied.

Aanbieders: Amanda Swanepoel en Rayline Coetzee

Amanda Swanepoel en Rayline Coetzee

Datum: 25-27 Februarie 2011

Plek: Bergkroon, Wellington (www.bergkroon.co.za)

Koste: R550 (sluit etes, verblyf en kursusmateriaal in)