{ARGIEF}

Die ongeredigeerde klankbane van ‘n aantal van die aanbiedinge by die Gebedskonferensie 2009 kan hier afgelaai word.

Hulle is tussen 6 en 12 MB groot – dit kan dus ‘n tydjie neem met stadiger konneksies!

As jy direk daarop klik, en jy het Windows Media Player se plug-in, sal dit daarin oopmaak en begin speel.  Jy kan dit dan vandaar af ook stoor op jou hardeskyf.

Wat beter, en vinniger, is, is om met die regterknoppie van die muis te klik op die file wat jy wil aflaai, een van die volgende opsies, afhangde van jou webblaaier, te kies, ‘n plek op jou rekenaar (waarby jy weer sal kan uitkom) te kies en dan die leêr op jou rekenaar te stoor:

  • In Chrome: Save link as …
  • In Opera: Save linked content as …
  • In Internet Explorer: Save Target as …
  • In Firefox: Save link as …
  • In Safari: Download Linked File as …

Jy kan dan na die lêer gaan en daarop klik en dit speel, of na Windows Media Player en dit daarvandaan af oopmaak.

Geniet!

{loadposition video-en-klank}