{ARGIEF}

Geloofsreis vir Predikante (VBO-6)

Laai registrasievorm hier af

Aangebied deur Communitas en die Sentrum vir Geloofsvorming

Aanbieders:      Gys van Schoor & Suster Mary Fisher


Datums:          12 – 15 Maart, 30 Julie – 2 Aug
Plek:               Hermanus – volle verblyf word voorsien
Koste:             Sien registrasievorm

Die fokus val hier op die predikant se eie geloofsvormingsreis. Predikante word uitgenooi om twee keer per jaar vir 4/5 dae hulle te onttrek en tot rus te kom. Die curriculum bestaan uit die volgende.

Jaar 1

1. Selfkennis: Ontdek ons emosionele ongesondheid (Pete Scazzero se werk)
2. Selfkennis: Vals self vs Ware self

Jaar 2

3. Selfkennis: Enneagram4. Selfkennis: SPIRITUAL GROWTH THROUGH SELF-UNDERSTANDING & OTHER UNDERSTANDING

Jaar 3

5. Leer leef vanuit die koninkryk 1 (Dallas Willard se werk)
6. Leer leef vanuit die koninkryk 2 (Dallas Willard se werk)

Ek het heelparty kere met soveel dankbaarheid vir die Here dankie gesê vir die Geloofsreis se rol in my lewe. Die gevolg is dat ek die afgelope twee jaar in baie opsigte as niks minder kan beskryf as ‘n geestelike revolusie in my lewe nie.