{ARGIEF}

logoCommunitas bied weer in 2013 ‘n geleentheid aan ’n beperkte aantal gemeentes/persone om deel te word van ons webgemeenskap 21-23 Augustus in Somerstrand, Port Elizabeth.  In die Communitas webgemeenskap word die volgende gebied:

  • bekostigbare en betroubare huisvesting vir ‘n webtuiste;
  • ‘n wegspring WordPress installasie vir ‘n webtuiste, wat vinnig en liggewig is, die nuutste web tegnologie en ‘n kommersiële template gebruik, en ook ‘n mobiele opsie insluit (gaan kyk by www.communitas.co.za/webtuistes na die pakket wat ons verskaf);
  • praktiese opleiding in die verdere ontwikkeling van ’n interaktiewe webtuiste;
  • ‘n forum vir ondersteuning (http://www.communitas.co.za/webtuistes/forum/), en
  • ‘n paar opsies van voortgaande ondersteuning, volgens ooreenkoms.

Lees meer …