{ARGIEF}

`n Baie gelukkige Vrouedag aan al ons vroue toegewens! Mag ons stukkie vir stukkie bou aan `n land waarin julle toenemende veiligheid en menswaardigheid ervaar. God het julle inderdaad as ons gelykes gemaak Gen 2:18 Daarby voeg julle kleur en geur by ons lewe.
Op `n ietwat ander noot: Philip Yancey is reg: Die lewe is nie `n probleem wat opgelos moet word nie, maar n misterie wat voluit geleef moet word!