{ARGIEF}

Moenie die “wêreld” probeer bereik nie. Maak seker dat jy die mense wat jy wel bereik so goed as moontlik inspireer. Al is dit `n klein groepie. Waardeer hulle. Respekteer hulle. Geniet hulle. Maak die “wêreld” vir hulle so goed en lekker as moontlik… en stukkie vir stukkie, een vir een, sal jy die “wêreld” verower.