{ARGIEF}

Hierdie is ‘n eerste verslag oor die stand van gemeentes soos waargeneem in ons dienslewering en navorsing van gemeentes in ons streek. Ons het gelyktydig waarderend gekyk na die energiepunte wat dalk ongesiens onder die radarskerm van die instituut flikker en  ook  krities na uitdagings in ons gemeentelike sisteem wat dringende aandag verdien.

Die verslag sê nie alles oor gemeentes nie, maar probeer om ons waarnemings en databasisse as span te verenig om so ‘n prentjie te skets. Lees die volledige verslag by Dienste/Navorsing/Gemeente-wees.