VDM-gebed by admin | Jun 3, 2009 | Skryfsels | 0 comments Diep hierbinne raak U my; slyp U sinne om uit te gly in die preek van die week. Help my kuier en help my oor hou onder die sluier van u trou. Submit a Comment Cancel replyYou must be logged in to post a comment.