Die afgelope jaar was vir my in ʼn sekere sin ʼn slegte jaar. My kleinneef Erich is wreed deur ʼn vliegramp van sy vrou, kinders, sy ouers en ander familie weggeneem. ʼn Vriend (saam met wie ek grootgeword het) se Pa is op sy plaas vermoor. Die ekonomie het ons almal...
God verras ons met sy liefde!
Dit gebeur soms dat ʼn mens na jou omstandighede kyk en dan net die slegte raaksien, want dis al waartoe jou geestesingesteldheid jou in staat stel. Die week vra ʼn vrou my waarom dit dan lyk asof God net die hardheid van die lewe vir haar wys? Dis sleg as mense net die...
Hoop se Absurde en Omgekeerde Logika
Die eerste is vanuit ‘n skaarsheidmentaliteit wat absolute kennis begeer vanuit die bewustheid van ‘n gebrek daaraan. Hierdie soort begeerte kan terug herlei word na Bybelse verhale oor Adam se val en die Toring van Babel. Dit verteenwoordig wat Kearney, in sy boek The Wake of the Imagination, na verwys as “the ‘evil drive’ (yezer hara) to be God by refashioning Yahweh in our own image.” In sy Confessions verwys Augustinus hierna as “an empty curiosity… dignified and masked by the name of learning and science… to investigate the concealed working of nature beyond our ken, which it does no good to know and which men want to know only for the sake of knowing” (soos aangehaal deur Kearney). Uiteindelik is dit ‘n hoop in wat ons kan sien eerder as Paulus se hoop in dit wat nie gesien kan word nie (Rom. 8:25). Luther het telkens gewaarsku teen hierdie soort begeerte om God te reduseer tot ‘n besitting van ons metafisiese visie (visio dei), en dat dit niks anders is nie as ‘n begeerte om te domineer en bemeester. Hoop neem die vorm aan van ons begeerte om ons beperkinge te oorkom met die mag van sekerheid.
Om vir ander te bid is om hulle hoop te gee!
Hoe gemaak met mense wat saam met jou leef en wat hoop verloor het – wat hoop-loos is? Ek het al baie by mense gesit met ʼn volslae hooploosheid in hulle oë, net om te sien hoe daar na ʼn gebed lig in hulle oë verskyn. Is dit omdat gebed ʼn towerformule is? Wat is dit...
Herwin Hoop in die Batebouer
Ek het aan die volgende aanhaling van Douglas John Hall, in sy The Cross in Our Context (p.195), gedink: “A theology that confesses hope, not finality or consummation, will certainly have a mission in the midst of a despairing world, but it will be a mission that recognizes an expansiveness of divine grace that far exceeds its own grasp and representation of this mission. For in the first place it will be hope in God, not in its own always-limited appropriation of God’s redemptive work. Christian mission is a particular, ongoing attempt faithfully to comprehend and participate in the missio Dei… Christians are those who have glimpsed in faith something of the reality and depth of this divine labor and who strive to involve themselves in it. But they know that it is not their work, and they know that its end eludes them and in its advent may utterly surprise them. Therefore they do not, may not, present themselves as a community for which all is finished – a body uniquely knowledgeable of the divine economy, in possession of secret truth concerning God’s closure of history, etc. (they are not Gnostics!).”
Tweede Gedagtes: Ps 107:1-3, 17-22
Sondag 22 Maart 2009 “Uit Wanhoop tot Hoop, lewegewende Hoop” Die outeur maak dit duidelik dat Ps 107 oor restourasie gaan – ek bedoel, die volk kry kans om op te staan, van hul sonde verlos te word en in alle opregtheid, God weer te gehoorsaam, Hom in waarheid en...
Geestelike leiers… is dirigente van hoop
Besef jy dat 'n dirigent van 'n orkes geen klank maak nie? Sy arms mag dramaties swaai en met die stokkie 'n EKG patroon skets, die hare wildswaaiend en sy gesig meegevoer in die misterie van die bladmusiek wat in sy hart resoneer. Haar oë mag subtiel die speler van...