{ARGIEF}

Het die mens die reg om sy/haar

“oomblik” te kies?

In Engels sê Wikipedia oor Genadedood: Euthanasia is the termination of a very sick person’s life in order to relieve them of their suffering.
Al meer stemme word gehoor van mense wat nie bloot wil wag op die einde nie, maar dit eerder aktief wil ontmoet.
Kom luister en gesels saam oor die mediese-, prinsipiële- en wetlike aspekte rakende genadedood.
 

Gesprek oor genadedood vind plaas op 2 Mei9:00-12:30 by Communitas, Stellenbosch

 

Met:    Dr Heinz Mödler (mediese dokter),
Proff Anton van Niekerk (Departement Filosofie, US) en
Willem Landman (Uitvoerende Komiteelid: Dignity SA)

 
VBO-punte: 3
 

Vir ‘n inskrywingsvorm, kliek hier: VBO-C6-Gesprek oor Genadedood
Stuur jou inskrywingsvorm en betaalbewys na Wilma