{ARGIEF}

VBO Kursusse tweede semester 2009

Communitas het ‘n aantal VBO kursusse in die tweede semester in die Wes- en Suid-Kaap.

Kursusse wat aangebied word is oa oor  Pastoraat, Liturgie, Geloofsvorming  en nog meer.

Kyk gerus na die volledige kursusprogram