{ARGIEF}

Gebruik Joomla! se Article Manager en kyk na die 10 posts van jou wat die meeste gelees is.

Wat leer jy daaruit?  Dink na oor die volgende vrae:

  • Waaroor het jy geskryf?
  • Waaroor het jy nie geskryf nie?
  • Hoe gereeld skryf jy?
  • Wat is jou teikengehoor?
  • Wat is die styl waarin jy skrywe?
  • Hoe lyk die bladuitleg en ontwerp?
  • Waarop reageer mense op jou blog?
  • Watter vrae vra mense in hulle kommentaar?
  • Watter kritiek het mense in hulle kommentaar?