{ARGIEF}

Argief Vrouelidmate

Interaksie bydraes

Interaksie 1/2015 Sperdatum  14 November 2014 Ringe: Namakwaland, Oudtshoorn, Paarl, Parow, Piketberg, Riversdal, Somerset-Wes Interaksie 2/2015 Sperdatum 25 Februarie 2015 Ringe: Stellenbosch, Swartland, Swellendam, Tulbagh, Vredenburg, Worcester, Wynberg Interaksie...

read more

Wêreldbiddag vir Vroue 2015

Wêreldbiddag vir Vroue word volgende jaar op 6 Maart 2015 gehou. Die tema is deur die Wêreldbiddagkomitee van die Bahamas saamgestel: Jesus sê, “Verstaan julle wat ek vir julle gedoen het?” (Joh. 13:12). Kontak Freda Hamman by 021 903 2631, sel: 083 545 3052, e:...

read more

Vrouedag by NG Gemeente Kenridge

Vroue met Vlerke-oggend - Vrouedag deur Hanlie Gouws Wanneer God aan die werk is, kry vroue vlerke! Dit was inderdaad ons belewenis op Saterdagoggend,  9 Augustus, by die NG Gemeente Kenridge. Om 09h00 het die gaste begin opdaag en is verwelkom met warm koffie en...

read more

Vrouesaamtrek op Piketberg

deur Gerda van Schoor Spatsels rooi baadjies, serpe, krale en rooi servette op elke tafel het ons herinner aan Adri-Louise van Reenen wat nog verlede jaar ons Vroueverrykingsgeleentheid aangebied het. Maar, dit het ook 'n warm gevoel in die saal gegee. 'n...

read more

NG Gemeente Knysna

deur Elmien de Wet BABY POWER  – 'n projek wat uitreik na pasgebore babas en hul mammas. “Ek het ophou tel – daar is al oor die 400 babatruitjies ontvang uit ons gemeente.” Wat 'n wonderlike antwoord om te kry op my navraag oor hoeveel truitjies al vir die...

read more

Vrouediens NGK KUILSRIVIER (Moedergemeente)

deur Wilna Kruger Ja, die “ou moeder” waak steeds oor haar kinders – van die jonges by Alta du Toit-skool tot die seniors by Huis De Kuilen;  en sommer nog die klompie tussen-in ook. By Alta du Toit-skool is baie behoeftes.  Met bydraes uit die gemeente kon ons...

read more

Oggend-tee op Herbertsdale

deur Kinnie Britz Ons hier op Herbertsdale het ‘n wonderlike oggend-tee gehad en ek deel dit graag. Die saal was baie mooi versier. Allerhande verskillende houers is   gebruik – grotes, kleintjies, krommes, skewes, met ore en sonder ore – baie mooi! Die blomme het...

read more