{ARGIEF}

Interaksie

Ons voorsitter gesels

deur Ankia du Plooÿ Dit voel asof ek moet begin met “Aangename kennis!”, dus “Aangename kennis, liewe Vroue!”.  Hierdie “aangenaam” is nie maar net 'n afgesaagde frase vir my nie, maar dis werklik vir my heerlik “aangenaam” om vir julle hallo te sê en kennis te maak....

read more

Interaksie September

Teken in op INTERASKIE -Kontak Esther by die Kantoor vir Vrouelidmate. R50 per jaar vir 4 uitgawes - sluit posgeld in. September Interaksie Voorblad:

read more

Skoenlappers deur Hennie Fritz

In September 2011 was ek een middag so aangeraak deur die vriendelike “aanbieding” en die mannewales van ’n meisie op ’n sypaadjie in Voortrekkerweg, Parow, dat ek selfs ’n skryfding daaroor moes doen. Gedagtig aan die tattoe op haar arm, sal ons haar maar...

read more