Ons sê tot siens vir Zillah Botha Woensdagoggend 26 Maart se kuier was 'n lekker-met-'n-traan : Communitas / Ekklesia / Fakulteit Teologie het na 6 jaar vir Zillah wat nou voltyds ouma (én oumagrootjie!) gaan wees, gegroet. Chris Jones het vir al die dames van...
Retrait met Dr. Kent Ira Groff
Ons het `n 2 ure retrait met Dr. Kent Ira Groff volgende Dinsdag 28 Januarie 2014 om 10h00 – 12h00 by die Bellville Suid Congregagational Kerk, Eendrag Straat, Bellville. Die Tema: “Caring for Your Own Soul While Caring For Others”, emphasizing spiritual disciplines –...
Algemene Sinode 2013
Die 15de Algemene Sinode van die NG Kerk vind vanjaar plaas in Port Elizabeth. Die Oos-Kaapse sinode is die gasheer-sinode en die Veremarksaal in die middestad is ingerig vir hierdie geleentheid. Ben du Toit skryf: “Van Sondagaand af, met die indrukwekkende...
Ons neem afskeid van Ds Winston Samuels
Ds Winston Samuels, leraar van die VGK Wynberg, word vandag in Wellington begrawe. Ds Samuels was 'n gewaardeerde lid van die Communitas. Raad en ons wil graag op hierdie wyse hulde bring aan hom. Ons betreur saam met sy gemeente en familie die feit dat hy so vroeg...
MTh Bedieningspraktyk – 2014
Die Universiteit van Stellenbosch bied 'n twee-jaar modulêre MTh in Praktiese Teologie (Bedieningspraktyk) aan. Die doel van die program is om missionale leierskapkapasiteit te bou deur lees, sterk teologiese dialoog, deelname aan geestelike dissiplines, om te...
Pastorale Berader/Versorger NGK Citrusdal
NG Gemeente Citrusdal Pastorale Berader / Versorger Die NG Gemeente Citrusdal het God se stem gehoor uit Jeremia 31:31 en Efesiërs 4 om dissipels vir Jesus Christus te wees waar ons is en om God se koninkryk so uit te brei. Ons is ‘n gemeente gewortel in Jesus...
Gesprekforum Call42
Lees meer: Forum Call42
Changing Church for a Changing World
Changing Church for a Changing World Hiermee nooi ons jou namens Ekklesia, Communitas en Growing the Church (Anglikaanse kerk) hartlik uit na ‘n besondere eendag seminaar wat op 23 Julie in Kensington, Kaapstad plaasvind. Biskop Graham Cray is die missionêre leier van...
ONDERWYS – HALFDAG-KONFERENSIE 13 JUNIE 2013 /EDUCATION – HALF DAY CONFERENCE: 13 JUNE 2013
ONDERWYS - HALFDAG-KONFERENSIE 13 JUNIE 2013 /EDUCATION - HALF DAY CONFERENCE: 13 JUNE 2013 Help ons asseblief om ons halfdag-konferensie oor die Vyf grootste uitdagings vir die Onderwys in die Wes-Kaap onder die aandag van skoolhoofde en onderwysleiers in u gemeente...
Met die oog op ‘n tyd soos hierdie – hoor die evangelie, die hoop vir ons tyd – Winterskool 2013
Die tweede Winterskool vir predikante, akademiese personeel, studente en die breë publiek word vanjaar vanaf 4-6 Junie op Stellenbosch gehou met die tema: Met die oog op ‘n tyd soos hierdie – hoor die evangelie, die hoop vir ons tyd. In hierdie woorde uit...