Laslap
Dood
Ouds. Jan se klasmaat is dood. En hy was by die begrafnis. Die impak daarvan op Jan was groot, groter as wat verwag is. 1. Ag Here, Ek wens ek kon alles wat moeilik verstaanbaar is net toemaak en wegvou en net by U wees. Ek wens ek kon paaie wat moeilik begaanbaar is...

Jan da’ in Bethesda.
Ouds. Jan v. Alleman het 'n slag 'n vakansie beplan. Na Bethesda wou hy nou die pad graag vat. Hy kry egter nie die bekende bad - maar wel 'n vrou wat sy gedagtes hou ... Soos alleman? Besoek aan die Uilhuis, Nieu Bethesda 1. Die meermin in die groot Karoo nooi ons...
Wind op die water
Jan da’ in Bethesda.
Ouds. Jan v. Alleman
het ‘n slag ‘n vakansie beplan.
Na Bethesda wou hy nou die pad graag vat.
Hy kry egter nie die bekende bad –
maar wel ‘n vrou
wat sy gedagtes hou …
Soos alleman?
Besoek aan die Uilhuis, Nieu Bethesda
Branders
‘n Kaggel se warmte
Dit kan net in Afrika só ruik. Vroeër vandag was dit nog anders. Wel al winter, maar die vele grys wolke en die paar druppels was skugter en skaars. Toe trek dit toe: 'n winters-toe, so anders as die donder en bliksem van die somer. Daarmee saam het daar ander reuke...
Kat en Muis
(na aanleiding van sommige briljante kunstenaars wat niks betaal word nie)baie arme drommelshet alna hulle katte gekyk en kwylend geskryf:‘ek wens my lewe was só.’genoeg slaap'n speletjie of twee'n muis om my mee uit te daagen 'n gawe baasom die hongerte verjaag.