Interaksie – 3de kwartaal 2015
Teken in op INTERASKIE – Kontak Esther by die Kantoor vir Vrouelidmate. R50 per jaar vir 4 uitgawes – sluit posgeld in. 3de Kwartaal 2015 Interaksie Voorblad:
ONS TAAKSPAN
Ons voorsitter gesels
deur Ankia du Plooÿ Dit voel asof ek moet begin met “Aangename kennis!”, dus “Aangename kennis, liewe Vroue!”. Hierdie “aangenaam” is nie maar net 'n afgesaagde frase vir my nie, maar dis werklik vir my heerlik “aangenaam” om vir julle hallo te sê en kennis te maak....
Ervarings … Die lewe … Ons storie …
deur Mariëtte Steyn Elkeen van ons se lewe leef ons op 'n unieke manier en skryf so dus ons eie storie. Elkeen se storielyn is uniek en ons hoofstukke verskil dikwels baie. Soms is daar mooi dele: groen berge, branders wat inrol, kinders se lag, mense se omgee. Ander...
Interaksie – 2de kwartaal 2015
Teken in op INTERASKIE – Kontak Esther by die Kantoor vir Vrouelidmate. R50 per jaar vir 4 uitgawes – sluit posgeld in. 2de Kwartaal 2015 Interaksie Voorblad:
Interaksie Kwartaal 1 – 2015
Teken in op INTERASKIE – Kontak Esther by die Kantoor vir Vrouelidmate. R50 per jaar vir 4 uitgawes – sluit posgeld in. 1ste Kwartaal 2015 Interaksie Voorblad:
Interaksie September
Teken in op INTERASKIE -Kontak Esther by die Kantoor vir Vrouelidmate. R50 per jaar vir 4 uitgawes - sluit posgeld in. September Interaksie Voorblad:
Skoenlappers deur Hennie Fritz
In September 2011 was ek een middag so aangeraak deur die vriendelike “aanbieding” en die mannewales van ’n meisie op ’n sypaadjie in Voortrekkerweg, Parow, dat ek selfs ’n skryfding daaroor moes doen. Gedagtig aan die tattoe op haar arm, sal ons haar maar...