Lê die lewe hard en lelik voor jou? Dan is dit tyd dat jy jou begin verwonder. Om jou te verwonder, beteken om sag na die lewe te kyk en skoonheid daarin raak te sien. Die lewe is maar hoe jy daarna kyk. Kyk jy met 'n sug na alles om jou, dan sug die lewe terug. ...
Met oë vol WONDER
read more