{ARGIEF}

Month: June 2010

Football and worship

A woman wearing a Nigerian football jersey and a white and green bonnet sits behind a man dressed in Bafana Bafana jersey and next to a lady in a Cameroonian tracksuit. These are only a few of the colourful worshippers who gather in St Mark's Presbyterian Church in...

read more

As jy ‘n kaartjie wen …!

Gisteraand was ons op Loftus gewees, en nee, dit was nie die Blou Bulle wat die trekpleister was nie, maar die Fifa Sokker Wêreldbeker 2010, wedstryd 17, die een tussen Suid-Afrika se Bafana Bafana en Uruguay. Almal van ons is seker teen die tyd nou al deeglik bewus van die feit dat dit wedstryd nou nie juis een van die mees opwindende wedstryde tot dusver was nie, maar die ervaring vir ons, die daarwees en deel wees en een wees is wat my opgewonde gelaat het.

Laat ek heel voor begin. Vandag erken ek, ek was een van dié wat gesê het ek wil nie juis deel hê aan dié hele sokker affêre nie, selfs uitlatings gemaak en gesê ek sou verkies om in die tyd weg te wees, in die buiteland iewers, weg van die spektakel en was heilig oortuig gewees dat dit tien teen een ook in elk geval een reuse flop gaan wees. Swaar moet ek nou sluk aan die woorde en vrede probeer maak in myself oor die negatiewe gedagtes.

Tydens ons Pinksterdienste vroeër die jaar het daar al iets in my lewe gebeur, is ek subtiel aangeraak deur die wyshede en openbarings wat die Gees en toe Dr. Frederick Marais hier weg is, was daar een gedagte wat my die hele tyd bygebly het; dat om elke dag terug te kyk, die dag te analiseer en te kyk waar daar geleenthede was om Sy liefde en Sy deernis en Sy daarwees met ander te deel, en een stappie verder te gaan, om die Here te vertrou vir sulke geleenthede. Natuurlik het ek ook, tipies mens, probeer om dié saak te manipuleer en vir die Here voor te skryf waarmee ek gemaklik sou wees. Laas Sondag preek Dr. Marius Nel ‘n preek wat my weer terug ruk aarde toe en ets hy weer die boodskap af, en laat ons met die gedagtes: Leef met intensie, vertrou Hom vir geleenthede, kyk uit vir dit en gebruik dit. Die gedagtes ry my, bly by my.

read more

“BEING SURPRISED BY GOD”

EMBODIED ECCLESIOLOGY IN LOCAL CONTEXTS UTRECHT, The Netherlands June 21-24, 2010 Programme Frederick Marais and Ian Nell will give some of their thoughts on this conference during next week. Check here on Monday to Thursday next week!

read more

Combining empirical and theological perspectives

Being surprised by God conference The conference is to bring together different methodologies. We hope for contributions that combine empirical and theological approaches/perspectives, but systematic and historical papers will be permissible. We also invite papers...

read more

Different Methodologies

Being surprised by God conference The conference is to bring together different methodologies. We hope for contributions that combine empirical and theological approaches/perspectives, but systematic and historical papers will be permissible. We also invite papers...

read more

Forums

Van tyd tot tyd neem ons 'n onderwerp en vra lede van ons Communitas gemeenskap om kommentaar te lewer.

read more

’n Nuwe tyd vir gewone mense.

Gesprekke oor gedeeltes uit Lukas en Handelinge. Pieter van Niekerk Dit is bedoel vir die gewone mense in die kerk, vir leraars, maar ook vir evangeliste, ouderlinge en ander gemeenteleiers, vir manne en vroue wat leiding moet neem by Bybelstudies ,Pinkster- en ander...

read more