{ARGIEF}

Month: January 2015

Teologiese Dag 2015

DIE UITDAGINGS VAN ARMOEDE, WERKLOOSHEID EN ONGELYKHEID Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Teologiese dag, wat die amptelike opening van die akademiese jaar inlui, vind plaas op Maandag 2 Februarie 2015 van 09:00 – 13:00 in die Attie van...

read more

PowerPoints vir Missionale Konferensie 2015

Van 19 – 21 Januarie 2015 te Stellenbosch het meer as 170 kursusgangers die voorreg gehad om deel te wees van ’n konferensie wat saam gedink het oor die toekoms van missionale teologie en missionale gemeentes en kerke. Ons het die voorreg gehad om interaksie te kon hê...

read more

Februarie 2015 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die fokustekste van die Leesrooster as basis Derde Week na Epifanie 25 Januarie Markus 1:14-20 Kom hier, kom saam met My... Ysbreker Vir watter een persoon in jou lewe sal jy ruimte maak en jou tyd gee, al is jy ook hoe besig? Hoekom sal jy dit vir hom of haar...

read more