{ARGIEF}

Gemeentebegeleiding

Uitnodiging na SAKOV-konferensie

Alle SAKOV-lede, orreliste, predikante en “band”-leiers en belangstellendes word uitgenooi na die jaarlikse SAKOV -konferensie 2015 Dit vind plaas op Saterdag, 1 Augustus 2015 by die NG Moedergemeente, Wellington (Kerkstraat) Registrasie vind plaas om 7:30 en die...

read more

PowerPoints vir Missionale Konferensie 2015

Van 19 – 21 Januarie 2015 te Stellenbosch het meer as 170 kursusgangers die voorreg gehad om deel te wees van ’n konferensie wat saam gedink het oor die toekoms van missionale teologie en missionale gemeentes en kerke. Ons het die voorreg gehad om interaksie te kon hê...

read more

Gemeentebediening

Die Taakspan  Gemeentebegeleiding  is ‘n taakspan van Communitas wat gemeentes  begelei  om deel te word van  die Drie-enige  God  se  sending om die wêreld heel te maak. Ons glo dat gemeentes God se geskenk is aan dié wêreld. Ons begelei gemeentes daarom om...

read more