{ARGIEF}

VBO

Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing

Die Sertifikaatkursus is ʼn intensiewe bedieningsvernuwingskursus wat leraars wil help om op ʼn dieper en grondiger vlak weer oriënteer te word t.o.v. hulle bediening. Die kursus in ʼn formaat van nege modules (van 3 dae elk) oor die loop van drie jaar aangebied. Dit...

read more

VBO Februarie 2020

Registreer gerus vir die VBO sessies vir Februarie 2020 wat aangebied word by Communitas in Stellenbosch. Registrasievorms beskikbaar onder die advertensie van elke geleentheid. Kontak:  bleibbrandt@sun.ac.za   Hierdie is 'n praktiese kursus vir beginners wat met...

read more

VBO Program 2020

Kliek bo vir die skakel na die VBO Program Registrasievorms word kwartaalliks uitgestuur. Navrae aan:  bleibbrandt@sun.ac.za  

read more

Gesprek oor Genadedood

Het die mens die reg om sy/haar “oomblik” te kies? In Engels sê Wikipedia oor Genadedood: Euthanasia is the termination of a very sick person's life in order to relieve them of their suffering. Al meer stemme word gehoor van mense wat nie bloot wil wag op die einde...

read more