{ARGIEF}

admin

Maart 2017 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Eerste week in Lydenstyd 5 Maart Matt.4:1-11 God se geliefde kind Ysbreker Wat is daar wat jy eet of drink, wat dalk nie so gesond is nie, maar wat jy net nie kan weerstaan nie? Hoe maak jy om dit te weerstaan?  ...

read more

Alfa pastorale program

ALFA PASTORALE OPLEIDING, BERADING EN GEMEENSKAP SENTRUM  (GESTIG:1987) bied aan: ‘N JAARKURSUS IN PASTORALE OPLEIDING, BERADING EN GEMEENSKAPSDIENS  1 MAART 2017 TOT 28 FEBRUARIE 2018 (Teikengroep: Studente, predikante, jeugwerkers, onderwysers, maatskaplikewerkers,...

read more

Januarie 2017 Riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Vierde week na Epifanie 29 Januarie Miga 6:1-8(9a) Leef jou geloof Ysbreker Hoe maak julle gewoonlik ‘n “onaangenaamheid” in julle gesin weer reg?   Lof en Aanbidding Loof nou die Here met oorgawe en aanbid Hom...

read more

VBO vir eerste kwartaal

Die eerste kwartaal is nou volstoom aan die gang. Ek weet ek moet VBO-kursusse bywoon en aan my VBO-profiel aandag gee, maar WAT kies ek? Hier is die tabel met die eerste kwartaal se VBO-kursusse in kort aangedui: Datum Kursus 24-26 Jan Certificate Mod 4: Identity–...

read more

Projek 2017: Kix Koester Kinders

KIX moedig kinders deurentyd aan om ook 'n omgee vir die wêreld te ontwikkel. Daarom is daar ook elke jaar 'n na-buite gerigte projek wat deur al die KIX-groepe saam ondersteun word. Die KIX-projek fokus hierdie jaar op die ondersteuning van vroeë kinderontwikkeling...

read more

KIX 2017 – ‘n Nuwe Jaar Vol Opwinding

Welkom aan almal wat deel is van die KIX-familie... by kerke, skole, Kinderbondtakke, kleuterskole, nasorg, kategese groepe en nog baie meer! DIE KIX-DROOM Die Kix-droom is dat daar in elke gemeenskap 'n KIX-groep sal wees, hetsy by die kerk, skool, kleuterskool of...

read more

KIX 2017 ONTMOETINGS

Daar word elke kwartaal 6 - 8 lesse (ons noem dit eerder ontmoetings) op die webblad gelaai. Ses of sewe ontmoetings gaan oor die Bybel. Ons is hierdie jaar opgewonde om chronologies deur die Nuwe Testament te reis! Daar is elke kwartaal ook 'n spesiale les oor of...

read more

VBO 2017: Ontwerp, leer en vier!

 VBO-Program 2017   Die VBO-kantoor publiseer met groot opgewondenheid ons VBO-programboekie vir 2017. Dit is weer eens ʼn spanpoging van Communitas en die verskillende taakspanne van die Sinode, waarmee ons poog om ʼn kursusprogram saam te stel wat die geweldige groot...

read more

Communitas Jaareind-funksie

Le Pommier en Pniel-kuiers 2016 se Jaarafsluiting was 'n anderster-lekkerte - eers het ons aangedoen by Le Pommier, 'n wynlandgoed ongeveer 4.5 km buite Stellenbosch op die Helshoogtepad. Le Pommier beteken ‘Die Appelboom’ in Frans, en was eers 'n appelboord, wat deel...

read more