Praktiese punte aan gemeentes vir nadenke: Kommunikeer duidelik dat hierdie maatreëls met die kennis en inligting wat ons nou het, is wat nou belangrik is. Dit is nie die nuwe normaal nie maar drastiese optrede vir 'n beperkte tyd. Dit mag ook vinnig verander. Tans...
Vrydag 3 Mei: Hoekom steek ek iemand 15 keer met `n mes
Verlede week is `n familielid van `n kollega in die vroeë oggendure in sy huis aangeval en vyftien keer met `n mes gesteek. Dit was `n inbraak wat sleg skeefgeloop het. Die vraag wat in my kop bly draai het, is hoekom? Wat laat `n mens dit doen? Ek het myself betrap...
Dinsdag 2 April: Rykes en SA se medigingendheid
Onlangs luister ek na `n bekende ekonoom wat die volgende statistieke op die tafel sit: 358 mense besit 45% van die wêreld se rykdom! 20% van die bevolking besit 80% van die wêreld se rykdom Teen 2016 sal daar 17 miljoen mense in SA wees wat welsynstoelaes ontvang...
Woensdag 27 Maart: Wie op dees aarde is die kerk? (Die Burger Godsdiens Aktueel)
Iemand sê my onlangs dat hy die gevoel het dat daar veral vier dinge is waaroor ons mense baie emosioneel kan raak. Dit is die kerk, hul taal, politiek en rugbyskeidsregters. As ek sien hoe dikwels die kerk die nuus en die briewekolomme die afgelope tyd gehaal het,...
Woensdag 20 Maart : `n Weg na nederigheid
Die nuwe Pous is toe gekies en nie sonder belangstelling en kommentaar nie. Sy verkiesing en eerste openbare verskyning het mense gaande gehad en nuusbulletins op SKY, BBC, CNN en selfs eNCA vir ure domineer. Berigte en vertellings oor hom, wat aandui dat hy eintlik...
Saterdag 16 Maart: Die wonder van `n kerk(basaar)!
Gisteraand verwonder ek my weer op `n andersoortige wyse oor die wonder van die kerk. Ons gemeente hou kerkbasaar en `n menigte mense lag en kuier saam. Maar daar is iets anders wat my opval en bybly. Ek sien ook individuele mense raak. `n Man wat sy vrou onlangs aan...
Maandag 4 Maart : Die regter se uitspraak
`n Vriend sê my dat die regter in die Oscar Pistorius-saak klaar sy finale uitspraak voorberei het: “Skuldig! Die hele samelewing is skuldig! Veral die kerke, die regering, die media, ons opvoedkundige instellings en sommer elkeen wat help vorm het aan ’n samelewing...
Maandag 25 Februarie: Aanhaling
`n Gemeentelid stuur vir my die een: “Do not let a moment of madness brings you a lifetime of sadness”
Woensdag 6 Februarie: Groen volhoubare ekonomiese groei?
Die afgelope twee dae was ek deel van ‘n konsultasie met ‘n groep Duitsers, plaaslike ekonome en kerklui waar daar intens gepraat is oor die uitdaging van volhoubare, groen, ekologiese ekonomiese groei. Deel van die groep was o.a Prof Peter Bofinger, ekonomiese...
Woensdag 30 Jan: Kan die storm stilgemaak word? Die Burger Godsdiens Aktuee;
As Laurika Rauch vandag haar bekende Hotgates-liedjie moes sing, het sy dalk oorweeg om die name Marikana, De Doorns en Sasolburg by te voeg. Analises oor wat tans in die land aan die gang is, word oral gehoor. Mense verskil oor die oorsake en die oplossings vir die...