{ARGIEF}

Praktiese punte aan gemeentes vir nadenke:
Kommunikeer duidelik dat hierdie maatreëls met die kennis en inligting wat ons nou het, is wat nou belangrik is. Dit is nie die nuwe normaal nie maar drastiese optrede vir ‘n beperkte tyd. Dit mag ook vinnig verander.
Tans moet almal so vinnig en so streng as moontlik maatreëls tref om verspreiding te beperk sodat ons voor die kurwe kan bly. Ons is ‘n land wat kwesbaar is met hoogs aansteeklike siektes.
Bedien daarom vanuit die volgende vertrekpunte.

Kreatiewe idees vir gemeentes – 18.03.2020