Registreer gerus teen Dinsdag, 2 Junie by: https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSd5WwSvZMyINWvmy5OcDlP61_munsMFMIaSj0zA0_d6b3HQIg/viewform?vc=0&c=0&w=1
Pandemies: ‘n Historiese perspektief
Registreer: https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSfxp9WKvLWiWM8VArB-v7ob4yMbhE_Q9Zy9w0JMWMlE02q3uA/viewform Vooraf video: https://www.youtube.com/watch?v=caJPEa0ZUi8
Covid-19 en die Ekonomie
Vir VBO punte: kontak asb bleibbrandt@sun.ac.za sodat u op Hugenote Kollege se platform kan regisreer om sodoende VBO punte te kan verwerf. Video's beskikbaar by: Video 1: https://www.youtube.com/watch?v=VJOzQlqEi2k&t=1580s Video 2:...
Boekbespreking 1 Hartsplek – Nelus Niemandt
Meer inligiting: Hartsplek Registreer tot Dinsdag, 5 Mei by: https://forms.gle/brrHUViCNDV3z58N9
Teologie in die tyd van Corona-19
Dit is nie regstreekse opleiding nie. Videos wat in jou eie tyd gekyk kan word. Afsny datum vir registrasie is 12:00 op Dinsdag 28 April 2020 Registreer:
Netwerke vir Nou/Networks for Now
Kontak bleibbrandt@sun.ac.za indien jy steeds wil registreer
Pastorale Sleutels vir Covid-19 Grendeltyd
Ons vra om verskoning vir die laat plasing van die video - Dankie aan almal betrokke wat dit maak werk het! Die video is gereed! https://www.youtube.com/watch?v=SBBatw1i8uk&feature=youtu.be Alle addissionele leeswerk is beskikbaar: Materiaal beskikbaar:...
Liturgie vir Ongekarteerde Tye
Opsomming en Leermateriaal Info Bronne - KiesKerk Videos - Communitas: YouTube
Blitsnavorsing: Corona-19 en Gemeentes
Die projek word onderneem deur die Diensgroep Navorsing en Toerusting (Sinode van Wes-Kaapland), in oorleg met predikante oor die hele land. Die navorsing kyk watter konsensus na vore kom in die krisis. Ons beoog ʼn paar rondtes en wil telkens die bevindinge plaas op...