Coenie Burger se beskrywing van gemeentes as bewegings, wat beteken dat dit nie maar net statiese voorwerpe is waarop seker dinge toegepas kan word nie, het my verder laat dink aan hoe Peter Block skryf dat 'n gasvrye gemeenskap gevorm word d.m.v. 'n uitnodigende...
Pinkstergemeenskappe 2: ‘n Vertrek waar vrae gevra mag word
Ek het in my bydrae van gister vertel hoedat Peter Block, in sy nuwe boek Community: The Structure of Belonging, begin deur aan te toon hoe belangrik twee spesifieke vrae vir die vorming en transformasie van gemeenskappe is (sien Pinkstergemeenskappe 1: Jy is nie al...
Pinkstergemeenskappe 1: Jy is nie al een in die vertrek nie
Ek het in my vorige bydrae begin wonder wat dit in hierdie Pinkstertyd sou kon beteken as ons opnuut weer nadink oor die plaaslike gemeente as 'n beweging in die kragveld van die Gees (n.a.v. Coenie Burger se gebruik van hierdie twee Pinkster metafore in sy boek...
Dinamiese Pinkster Gemeentes
Ek mis die tipiese Pinksterweek gebruike en aktiwiteite van meeste NG gemeentes hierdie tyd van die jaar. Maar hier in ons gemeente in St. Paul (Minnesota, VSA) is daar die treffende gewoonte op Pinkstersondag om op 'n gegewe moment in die erediens Handelinge 2...
Apostels van die Onmoontlike
Ek het verlede week, in my blog bydrae getiteld Selfgenoegsame of Hoopvolle Gemeentes?, verwys na Stanley Fish se New York Times artikel oor 'n nuwe boek van Terry Eagleton...
Handelinge en Gestuurde Gemeentes
Die Handelinge Konferensie wat vandag by die Kweekskool op Stellenbosch begin verteenwoordig 'n prysenswaardige inisiatief tot grondige Bybelse gesprek in verband met Gestuurde Gemeentes (wens ek kon daar wees!). Ek het die afgelope jaar hier in die VSA opgemerk dat...
Selfgenoegsame of Hoopvolle Geloofsgemeenskappe?
Die New York Times publiseer soms insiggewende "opinion" artikels. Vroeer hierdie week het daar 'n bydrae verskyn met die opskrif "God Talk" (sien http://fish.blogs.nytimes.com/2009/05/03/god-talk/?ref=opinion&8ty&emc=ty) , waarin Stanley Fish verwys na 'n...
Via die Gebrokenes
So 'n dertigtal Suid-Afrikaners het Saterdagaand hier in Minneapolis (Minnesota, VSA) bymekaar gekom om Vryheidsdag en die vierde demokratiese verkiesing te vier. Dit was 'n heeltemal ander groep landsgenote as die wat ek al hier in pubs raakgeloop het tydens die...
Verbeeldingryke Gemeentes
Ek onthou nog goed hoe uit die veld geslaan ek was met die reaksie van 'n groep lidmate in een van my vorige gemeentes toe ek die vraag vra oor wat hulle dink God se droom vir ons gemeente is. Ek het gedink ek is nogal oulik om die "droom" metafoor te gebruik eerder...
Die “Wanneer”-vraag eerder as die “Hoe”-vraag
Tydens 'n onlangse fasiliteringsessie met 'n Episcopal gemeente se kerkraad ("Vestry" genoem) hier in Minnesota was daar 'n verrassende moment wat die fokus van die bepaalde gemeente se beplande proses van geloofsonderskeiding beslissend geskuif het. Ek was gevra om...