AKTUELE KOMMENTAAR: SESDE SONDAG IN KONINKRYKSTYD 2 KON 2:1-18 EN GAL 5:1-2, 13-25 Jurgens Hendriks Met die eerste lees wonder mens wat jy van die skrifgedeelte kan maak. Maar na die lees van die eksegese en die begin van “luister” na die woord en die wêreld word jy...
Verder geluister: 1 Konings 19 ~ Ons verhouding van vernuwing
23 Junie 2013: Vyfde Sondag in Koninskrykstyd ~ 1 Konings 19 ~ Ons verhouding van vernuwing Ons lees hier in 1 Konings 19 ‘n wonderlike verhaal. Die verhaal is ‘n tweegesprek tussen God en Elia. Dis die verhaal van ‘n verhouding tussen God en sy profeet. Die...
Verder geluister: 1 Konings 21 ~ Die grond behoort aan God
16 Junie 2013 ~ Vierde Sondag in Koninkrykstyd ~ 1 Kon 21:1-14 Grond en die eienaarskap daarvan is een van die mees emosionele en belangrike etiese en politieke kwessies waarvoor SA en die wêreld staan. Die verhaal van Nabot se wingerd is ʼn “gelykenis” wat elke...
Verder geluister: 1 Konings 17 ~ Die Grammatika van Genade
9 Junie 2013 ~ Derde Sondag in Koninkrykstyd ~ 1 Konings 17 Die Grammatika van Genade Dit is die derde Sondag in Koninkrykstyd. Nou vir wat, sal julle vra, lees ons vandag van die weduwee van Sarfat? Wat kan sy ons leer van die Koninkryk van God, buiten dat Elia haar...
Verder Geluister: Rom 5:1-5 ~ Vrygespreek
26 Mei 2013 ~ Eerste Sondag in Koninkrykstyd ~ Rom 5:1-5 Vrygespreek. Vrede tussen ons en God. Deel aan die heerlikheid van God. Liefde in ons harte uitgestort. Vrye toegang tot hierdie genade waarin ons nou staan. Daar is een maal aan Karl Barth gevra wat die...
Verder Geluister: Rom 8:12-17 ~ Pinkster is ʼn Tuin of ʼn tronk
19 Mei 2013 ~ Pinksterfees ~ Rom 8:12-17 ~ PINKSTER is ʼn TUIN of ʼn TRONK Pinkster is die hoogtepunt van Paasfees, die afronding van God se koms na ons, die rolspel van die wederkoms! Romeine 8 in die Leesrooster se eksegese is uitstekend. Jy lees daar hoe Paulus die...
Verder geluister: Openbaring 22:16 ~ Ons wag op die môre
Sondag 12 Mei 2013 ~ Sewende Sondag van Paastyd: Ons wag op die Môrester ~ Openbaring 22:16 Ek het eendag ‘n slegte boek gelees. Dit was ‘n slegte boek, gewoon omdat dit sleg geskryf was. Eintlik het ‘n mens gewonder waarom die boek ooit gepubliseer is. Maar toe...
Verder Geluister – Hemelvaart ~ Hand 1:1-11
9 Mei 2013 ~ Hemelvaart ~ Hand 1:1-11 Dit is so sewe uur die aand en ek is op pad na een van die voorstedelike gemeentes. Die verkeer vloei, maar stadig. Al die bane is vol motors. Hoekom is al die mense op die paaie en nie by hulle huise nie? ...
Verder Geluister: Openb:22:1-5 ~ Verruil die bos van vrees vir …
5 Mei 2013 ~ Sesde Sondag van Paastyd Openbaring 22:1-5 ~Verruil die bos van vrees vir die boom van die lewe “Ek was nooit ‘n ou vol vrese en fobies nie,” sê iemand nou die dag. “Maar deesdae is dit asof die lewe amper soort van jou vyand geword het. Jy...
Verder Geluister: Open 21:1-6 ~ Jerusalem vir Ubuntu!
Sondag 28 April 2013 ~ Vyfde Sondag van Paaastyd ~ Openbaring 21:1-6 ~ Jerusalem vir Ubuntu! Wat is “eenheid” in Zoeloe? vra ek die ouderling nou die dag. Dis ubunye, sê hy. En hoe is dit nou verskillend van ubuntu? vra ek. As allemaal hulle ubuntu saam in die kraal...