{ARGIEF}

Verder geluister

Bydraes vir Verder Geluister gestaak

Na 267 bydraes die afgelope 5 jaar word die bydraes vir Verder Geluister vir eers gestaak.  Die terugvoer wat ons oor die jare gekry het, is dat dit waardevolle bykomende perspektiewe gegee het vir die preekriglyne volgens die RCL Leesrooster.  Ons sê baie dankie vir...

read more

Verder Geluister: Kol 1:11-20

24 November 2013 ~ Sewe en twintigste Sondag in Koninkrykstyd: Kolossense 1:11–20  Die Kolossensebrief is geskryf aan gelowiges woonagtig in Kolosse wat in die provinsie Klein-Asië geleë was (vandag Turkye). Paulus, wat gewoonlik op die groter handelsentra...

read more

VerderGeluister: 2 Tess 3:6-13

17 November 2013 ~ Ses en twintigste Sondag in Koninkrykstyd: 2 Tess 3:6-13 Die gedeelte gaan hoofsaaklik oor die dissipline om te werk, of te wel, om jou te bepaal by dit waarmee jy besig is. Paulus het met sy stelling in vers 10 – “As iemand nie wil werk nie, moet...

read more

Verder Geluister: Lukas 17:11-19

13 Oktober 2013 - 21ste Sondag in Koninkrykstyd: Lukas 17:11-19 Vandag, soos ek hier skryf, lê die week van die NGK se Algemene Sinode (AS) voor ons. As jy oor die gedeelte preek, sal jy kan terugkyk op die gebeure. Tussen ons teksgedeelte en die AS se agenda is daar...

read more

Verder Geluister: Jer. 8:18-9:1

22 September 2013 ~ Agtiende Sondag in Koninkrykstyd ~ Jer. 8:18-9:1 Uit hierdie week se teks kom drie gedagtes na vore: 1.     Hooploosheid as werklikheid In die geheel, lees die perikoop baie somber, neerslagtig en hooploos. Dit blyk dat die volk onder die oordeel...

read more