EENDAG-KONFERENSIE oor INTER-GENERATIEWE GEMEENTES: Perspectives on being an Intergenerational Church Hoofspreker: Marcia Bunge, Professor of Religion, Gustavus Adolphus College, Minnesota, USA. Gedurende die laaste 13 jaar het Prof Bunge baie gepraat en...
MEER GELUKKIG?
Hoe gelukkig is jy? Tevrede? Vervuld? Vol vreugde? Veerkragtig? Positief? Opgewonde? Hoopvol? Ons besef almal vreugde en geluk is meer as net ‘n gevoel. Toe die bekende Harvard Universiteit die kursus oor “Happiness” aanbied, het hulle die meeste inskrywings ooit...
VBO in webtuiste ontwikkeling 22-25 Julie 2014 by Communitas in Stellenbosch
Communitas bied weer ‘n VBO geleentheid aan in webtuiste ontwikkeling. Dit word hierdie jaar gehou by Communitas in Stellenbosch van 22-25 Julie. Meer inligting.doc Inskrywingsvorm.doc Die kursus behels die volgende: bekostigbare en betroubare huisvesting vir die...
‘n Wonderlike reis
Geloofsreis 1.1: Emosioneel Gesonde Spiritualiteit Wat ‘n voorreg was dit nie om saam met 15 predikante en 3 lidmate vir 3.5 dae net by die Here tot rus te kom op Wortelgat op die eerste stasie van die Geloofsreis 2014. Ons kon eerlik raak oor ons eie...
Retraite – om heel te word …
Geloofsreis vir Predikante Geloofsvorming is ʼn lewenslange reis saam met Jesus. Dit impliseer ʼn proses van radikale innerlike transformasie wat uitloop op diens aan die naaste en die skepping. Die Geloofsvormingsreis of beter bekend: Geloofsreis vir predikante word...
Laat jou bediening weer BLOM!
NUWE GROEI EN VRUG 'n VBO-kursus Die Moreletapark Assosiasie (mpa) bied reeds die afgelope 3 jaar ‘n program van ondersteuning aan om leraars toe te rus om nuwe groei en vrug in hulle persoonlike lewe en in hulle gemeentes te vind. Deur hierdie leiersbyeenkomste...
FAMILIEBEDIENING – DIE BES BEWAARDE GEHEIM…
Hoe kan FAMILIEBEDIENING werk in gemeentes, huishoudings, skole en binne 'n missionêre bediening? Ouers se verantwoordelikheid ten opsigte van hul kinders is 'n verbondsverantwoordelikheid. Ouers is dus ongeag van hul toegerustheid die primêre geloofsbemiddelaars...
Nuwe VBO-Kursus
Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing Die Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing waaraan die VBO Taakspan in samewerking met Communitas en Ekklesia sedert verlede jaar beplan het, word nou met groot blydskap voorgelê. Die eerste kursus vind reeds...
Wil jy PEAK LEADERSHIP aanbied?
Peak Leadership Fasiliteerders-opleiding Die Peak Leadership-kursus is nie net ’n kursus vir besigheidsleiers nie. Dis ’n tydige kursus vir geestelike leiers vir die huidige werklikheid waarin God ons plaas! Peak Leadership offers performance systems that motivate...
Geloofsreise Herskeduleer
VBO 6b Geloofsreis 1.2 Die innerlike reisVBO 6a Geloofsreis 1.1 Emosioneel gesonde spiritualiteit Geloofsreis vir Predikante Geloofsvorming is ʼn lewenslange reis saam met Jesus. Dit impliseer ʼn proses van radikale innerlike transformasie wat uitloop op diens aan die...