Welgelegen-gemeente het jaarliks 'n Winter-warmte-projek waar daar gevra word vir kombersies, truitjies of enigiets wat die lyfies kan warm hou. Vanjaar het hulle 63 kombersies, 69 truitjies, 61 mussies, 30 paar sokkies, 21 paar handskoene en 29 bababaadjies ontvang....
Woestynrosie vs Vroue
deur: Heidi Botes Uit Bergsig se vroueaand het hierdie pragtige woestyn-rosie-storie ons aangegryp en ons deel dit ook met julle: Baie dankie aan Heidi Botes vir die navorsing hiervan en vir Google vir al die hulp. Heidi vertel dat sy die aand gevra is om so ietsie...
Interaksie – 4de kwartaal 2015
Dink jouself Gelukkig
deur Pieter van Jaarsveld Het jy die afgelope tyd jou eerste geluksaktiwiteit nl. Dankbaarheid, beoefen? Wens ek kon by elkeen hoor hoe dit gegaan het! Voordat ons inklim met ons volgende aktiwiteit, eers weer net vinnig die volgende: Onthou God het ons geskape om...
Interaksie – 3de kwartaal 2015
Teken in op INTERASKIE – Kontak Esther by die Kantoor vir Vrouelidmate. R50 per jaar vir 4 uitgawes – sluit posgeld in. 3de Kwartaal 2015 Interaksie Voorblad:
“VIX’ Citrusdal Vrouens in Christus
deur Madelein Horn VIX (Vroue in Christus) in Citrusdal het besluit om ons slagspreuk “GEE, GLO EN GROEI” weer uit te leef in alle projekte. Met hierdie “logo” in gedagte, het die volgende projekte reeds vanjaar plaasgevind. PRAISE & WORSHIP VIX se ...
Riviersonderend
deur Joanie Pretorius Rivierdoop! Vanjaar was geen uitsondering nie. Oudergewoonte is 'n baba weer in die rivier gedoop tydens ons buitelugdiens en gemeente-ete by die karavaanpark in Riviersonderend. Die Wêreldbiddag vir Vroue se tema is visueel-aanskoulik...
NG Kerk Porterville
deur Marelise Treurnicht PA & DOGTERBAL 28 November 2014 November 2014 het die NG Kerk Porterville Vroue-bediening 'n perd van 'n ander kleur opgesaal. Daar is besluit om 'n Pa-en-Dogter-BAL te hou. Vir ons plattelandse dorpie, 'n vreemde gedagte, maar ons staan...
Sinodale byeenkoms
deur Mariette Steyn Die Sinodale byeenkoms van 3 Junie is deur die vroue van ons streek werklik as 'n geestelike wandeling beskou. Ons tema, “Regtig Begenadig?”, is spontaan aangevoel soos ons elkeen die geleentheid gehad het om introspeksie te doen deur in ons...
Ons voorsitter gesels
deur Ankia du Plooÿ Dit voel asof ek moet begin met “Aangename kennis!”, dus “Aangename kennis, liewe Vroue!”. Hierdie “aangenaam” is nie maar net 'n afgesaagde frase vir my nie, maar dis werklik vir my heerlik “aangenaam” om vir julle hallo te sê en kennis te maak....