24 Julie 2011 ~ Sesde Sondag in Koninkrykstyd: 1 Kon 3:5-12 Vir baie gemeentes sal komende Sondag die begin van ‘n nuwe kwartaal na die wintervakansie wees - waarin baie mense waarskynlik weg was uit die gemeente. Hoewel baie mense lekker gerus het, moes ander die...

read more