Sondag 26 Februarie 2012 ~ Eerste Sondag in Lydingstyd ~ Die verbond met Noag – Genesis 9:8-17 Sondae in die Lydingseisoen het ‘n bykans tweeledige karakter. Aan die een kant, in lyn met die algemene karakter van die seisoen is dit ‘n noodsaaklike tyd van refleksie en...

read more